April 29, 2010

From the Peanut Gallery

A little chirp from Dave on the finishing times of our Ironman athletes:

WELL DONE Manne, maar as ek so na die tye kyk, Johan, as ek saam met jou ‘n wedloop hol ( jy sal moet stadiger om by my te kan bly), gaan ek ook 20 m voor die einde onder jou uithol. Sies man, kon jy nie net 6 sekondes wag vir ‘n klubmaat nie, alternatief, Kassie, kon jy nie jou bek oopmaak en  vir die donner hiervoor jou skree, “f*k, wag vir my, ek’s Kassie, ook ‘n lid van dieselfde klub as jy …………………”  


Keep the conversation going... Make your comment below

No comments: